Jacques Malan - Sensazione di nuoto
- By Annalien Venter
- •
- 08 Jun, 2018
- •
Eldoraigne se swemsensasie!

Jacques Malan (Gr.10) behaal die volgende prestasies:
· Neem gedurende Maart 2018 deel aan die SA Junior swem Kampioenskappe in Durban.
· Hy kwalifiseer vir die SA Senior Kampioenskappe en verteenwoordig Noord Gauteng by die byeenkoms.
· Tydens die byeenkoms kwalifiseer hy as lid van ‘n uitnodiging span van Gauteng wat in Junie in Italië gaan deelneem.