FASILITEITE, DIENSTE & VERHURINGS

FASILITEITE, DIENSTE & VERHURINGS



KRIEKET AKADEMIE

Die trompoppies van Hoërskool Eldoraigne is ‘n gedugte span.

Ons bestaan al sedert 1989 en ons prestasies die afgelope 29 jaar spreek van deursettingsvermoë, innovering en toewyding.

Sedert 2002 tel ons span onder die Top 5 in Suid-Afrika. Ons behoort aan die Gauteng Majorette Cheerleading Association (GMCA) en kompeteer met die beste skole in Gauteng. Besondere prestasies word jaarliks behaal - ons was al drie keer provinsiale wenners. Ons is baie trots op wat ons al vermag het en streef hoë ideale na vir die toekoms.

Die groep bestaan uit 30 – 45 meisies wat soos een groot familie saamwerk. Ons trompoppies verwerf volle erekleure indien ons onder die Top 5 op die Suid-Afrikaanse kampioenskappe eindig.

Hier word selfdissipline, pligsgetrouheid en selfvertroue gekweek, te midde van baie harde werk en pret. 

Gesels met ons trompoppie promotor vir meer inligting.

Marié Joubert


GIMNASIUM
 
Bergfietsry word deel van ons groot sport geleenthede in 2017. Ons is baie trots en opgewonde om te sien hoe die leerders gaan presteer. 

Gesels met ons bergfietsry promotor vir meer inligting.

Hilde Davel


GHOLF - BINNENSHUIS

As deel van ons Krieket fasiliteite is daar ook spasie geskep waar ons gholfspelers hul vaardighede kan slyp binnenshuis. Kom deel in die nuwe ervaring.

Gesels gerus met ons gholf promotor vir meer inligting.

Buckie King



ASTRO HOKKIEVELD
Tydens die afgelope liga seisoen het Hoërskool Eldoraigne se landloop weereens as een van die
top landloopskole in Pretoria geeïndig. 

Hoërskool Eldoraigne landloop gaan van krag tot krag en word elke jaar net sterker en beter!

Gesels met ons landloop promotor vir meer inligting.

Alet Kieser

FISIOTERAPEUT & BIOKINETIKA
CHESS EXCELLENCE HOëRSKOOL ELDORAIGNE

Vir die leerling wat breinkrag en logiese denke wil gebruik: word ‘n skaakspeler! Skaak is ‘n sport waarin jou spel en nie jou spiere nie, bepaal wie wen. Ons hoogtepunt is jaarliks die TUKS-skoletoernooi wat drie dae duur, waar 16 skole se 10 beste spelers teen mekaar meeding.

Ons leerders word aangemoedig om aan verskeie individuele toernooie deel te neem. Sulke deelname is goeie oefening en kosbare ervaring. Ons nooi alle nuwe leerders uit om deel te wees van hierdie opwindende spel wat jou konsentrasie, breinkrag en redeneringsvermoë ontwikkel.
 

Gesels met ons skaak promotor vir meer inligting.

Johan Herbst


Share by: