GRAADPERSONEEL

FASEHOOFDE


Fasehoof het oorsig oor die betrokke fase waarin leerders is en bestuur belangrike aspekte van die leerder as vordering deur hierdie fase. Vir die ouer en leerder is die belangrikste kontak met die fasehoofde om vakveraderings te versoek en te bespreek. Vir alle ander aspekte kontak asseblief die graadhoof.

GRAADHOOFDE


Graadhoofde is ouers en leerders se eerste kontakpunt met die skool. Alle sake van afwesighede, vroeg uitteken, akademiese, emosionele en psigiese ondersteuning van leerders word deur die graadhoofde bestuur. Stuur gerus 'n e-pos as u enige vrae het, want #eldosgeeom

AKADEMIESE ONDERSTEUNINGSPAN


Die fokus van die akademiese ondersteuningspan is om leerders se volle akademiese potensiaal te ontwikkel. Indien u kind hulp nodig het van hierdie uitnemende span, kontak asseblief die betrokke akademiese graadhoof wat die leerder sal verwys.

Share by: