

Die Eldo Ondersteuners bestaan uit ouers en lede van die gemeenskap wat ten doel het om:
- Die belange van die leerders, ouers en onderwysers te bevorder.
- Samehorigheid en lojaliteit tussen alle betrokke partye uit te bou
- Fondse te in te samel en beskikbaar te stel ter verbetering van fasiliteite en ter ondersteuning van alle buitemuurse aktiwiteite.
Indien u 'n oud-Eldo's is, wil ons graag hê u moet nog deel in die suksesse en lewe van Hoërskool Eldoraigne.
Kontak ons gerus ook vir geleenthede om 'n impak te hê.
Vir navrae kontak: