ELDO-IN-DRUK


Die Eldo-INdruk is ons skoolkoerant deur die leerders vir die leerders.   Dit kom twee maal per jaar uit volgens kwartale 1 en 2 en dan kwartale 3 en 4. Dit is 'n lekker oorsig oor wat alles gebeur het in die skool, baie foto's en eldo gees!


Kontak een van die redaksielede indien jy vir ons 'n lekker brokkie nuus of foto's het vir die Eldo-in-druk se volgende uitgawe.


Eldo-INdruk promotor

Sunel Combrincks

combrincks@hseldo.co.za



Share by: