Netbal is ’n gewilde sportsoort onder die Eldo-dogters, waar jaarliks verskeie prestasies behaal word.


Ons is bevoorreg om oor topafrigters te beskik met nasionale en provinsiale ervaring. Hulle help ons dogters om jaarliks tot die All Ages-netbalspanne verkies te word.


Eldo-netbal neem jaarliks tydens die Maart-vakansie aan toere deel, wat ons spelers optimaal voorberei om kompeterend in die Jubilee A-liga deel te neem.


Om deel te word van hierdie dinamiese sportsoort, kontak gerus ons Direkteur van Netbal.


Marianne Ray

raym@hseldo.co.za