ADDISIONELE VAKKE


Leerders mag addisionele vakke bo en behalwe bogenoemde vakke neem, mits dit van graad 10 af geneem word. Addisionele vakke wat aangebied word en wat op die leerders se NSS-eksamensertifikaat sal reflekteer, sluit in:

  • Besigheidstudies
  • Lewenswetenskappe
  • Ingenieursgrafika en -ontwerp
  • Geskiedenis
  • Toerisme


Hierdie vakke word teen addisionele koste na-ure aangebied indien belangstelling voldoende is.

Bo en behalwe hierdie vakke kan leerders ook inskryf vir die volgende vakke deur die Sentrum van Uitnemendheid:

  • Alpha Wiskunde


Share by: