
Sport, die eldo-ster wat die heeljaar vonkel – want daar is 17 sportsoorte om van te kies. Of jy nou hou van perdry, skiet, swem of skaak speel – daar is altyd iets by Eldo’s wat jy kan doen.
GROOT SPORTSOORTE
SPESIALIS SPORTE
Indien u kind belangstel om in een van die volgende sportsoorte deel te neem, voltooi asseblief die skakel waarna ons vir u die nodige inligting sal stuur:
- Bergfiets
- Boogskiet
- Gholf
- E-Sport
- Landloop
- Muurbal
- Perdesport
- Skaak
- Skyfskiet
- Swem
- Tennis
- Trompoppies
Vir meer inligting: vollgraaffa@hseldo.co.za