Daar word soveel geleenthede gebied, dat elke leerling wat deel is van ons skool, iewers ʻn plekkie kan vind, om deel te wees van groot opwinding. Kom sing, dans, speel toneel, maak musiek, verf en teken, leef jou kreatiewe drome uit …

ELDO KUNSTEFEES MET ZING 2025
Ons nooi alle laerskole en Hoërskool Eldoraigne leerders uit om in te skryf vir die ELDO KUNSTEFEES!
Volg volg die skakels hieronder om in te skryf: