VERPLIGTE VAKKE GRAAD 10 - 12
Aan die einde van graad 9 kies leerders vakke vir die Verdere Onderwys en Opleidingsfase (VOO-fase).
Daar is vier verpligte vakke:
- Afrikaans Huistaal
- Engels Huistaal* of Engels Eerste Addisionele Taal
- Lewensoriëntering
- Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid
Dan mag leerders drie keusevakke neem vanuit die volgende groeperings:
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
- Besigheidstudies
- Ekonomie
- Rekeningkunde
Kunste
- Dramatiese Kunste
- Ontwerpkuns
- Visuele Kunste
Natuurwetenskappe
- Fisiese Wetenskappe**
- Lewenswetenskap
Rekenaarvakke
- Inligtingstegnologie
- Rekenaartoepassingstegnologie
Tegnologiese vakke
- Ingenieursgrafika en -ontwerp
- Siviele Tegnologie
- Gasvryheidstudies
- Elektroniese Tegnologie***
Sosiale Wetenskappe
- Geografie
- Geskiedenis
- Toerisme
** Wiskunde moet geneem word indien Fisiese Wetenskappe geneem word.
*** Elektroniese Tegnologie bind die leerder tot ʼn vaste vakpakket wat Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Ingenieursgrafika en -Ontwerp insluit.