Hoërskool Eldoraigne bied tans busvervoer na en van die skool vanaf die volgende areas aan:

 

  • Midstream Estates
  • Candlewoods Estate
  • Heritage Hill
  • The Reeds
  • Thatchfield Estates
  • Wierdaglen Estates
  • Rooihuiskraal
  • Rooihuiskraal-Noord
  • Amberfield Estates
  • Celtisdal
  • Hennopspark
  • Raslouw Lh
  • Wierdapark / Eldoraigne
  • Valhalla & Thaba Tshwane

 

BUSKAARTJIES

 

Daar is tans drie tipes kaartjies beskikbaar:

  •  Oggend Kaartjie
  • Middag Kaartjie

 

Huidige Graad 8 tot 11 leerders moet her-registreer voor of op Saterdag 29 November 2025 om sodoende plek op die 2026 roetes te bespreek.

 

Die Vrywaringvorm op bladsy 3 is baie belangrik en moet voltooi en onderteken word en saam met bladsy 6 ingestuur word na busvervoer@hseldo.co.za 

 

Enige navrae kan gerig word aan Mnr. H Vogel by: busvervoer@hseldo.co.za

Busregistrasievorm