Kultuur vier fees by Eldo's
Hoërskool Eldoraigne is bevoorreg om twee teaters op die skoolterrein te hê. Albei teaters, die Drama- en Kleinteater is toegerus met klank en beligting.
Hier kan leerders hul talente ontwikkel en verfyn onder die leiding van ons bekwame onderwysers en afrigters.
Vir meer inligting kontak:
Me. Vinkie Schaap
Copyright © 2021 Digital Zoo Website Design Company - All Rights Reserved
Domain Registration
|
Email Address
|
Website Design
|
Graphic Design
|
Social Media Management
|
Search Engine Optimization
|
Online Marketing
|
Web App Developer