AANDAG ALLE GRAAD 8’S VAN 2026
Die aanlynaansoeke vir die graad 8's van 2026, is reeds gesluit. Ouers sal vanaf 16 Oktober 'n kennisgewing ontvang om plasing te bevestig.
Vir enige navrae:
Aansoeke: inskrywings@hseldo.co.za.

Inskrywingboek
Indien jy wil aansoek doen by Hoërskool Eldoraigne, kan jy die Inskrywingsboek voltooi en inhandig by ontvangs saam al die stawende dokumentasie.
Onthou ook dat ons namens jou die Departementele inskrywingsproses kan hanteer want #eldoshelpgraag.
Vir navrae oor die inskrywingsproses kontak gerus: inskrywings@hseldo.co.za


