DIE BREINBOKS AKADEMIE

WAAR JOU BREIN BLOKKIES IN PLEK VAL
Die BreinBoks akademie bied uitnemende ekstra klasse aan in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe. Van tyd tot tyd sal ander vakke ook aangebied word soos die behoefte ontstaan. Die diens word gelewer teen bekostigbare pryse vir alle Gr 8 tot 12 leerders van alle hoërskole. Die klasse word aangebied in ons ligverkoelde auditorium. Daar is veilige parkering op die perseel van Hoërskool Eldoraigne.
Volg asb hiedie skakel vir meer besonderhede kostes en die rooster van die BreinBoks. Inskrywings kan ook met behulp van hierdie vorm gemaak word.
Skakel: http://tinyurl.com/4fsuhm6m
Enige verdere navrae kan gerig word aan:
Hoof: BreinBoks Akademie :
Me Liezel Smith
breinboks@eldorepubliek.co.za


