
Bergfietsry
Seisoen:
Voorseisoen: Januarie - Maart en Oktober - November
In seisoen: April - September
Toerdatums:
NWU-Reeks: April
Organiseerder:
Adriaan Prinsloo – prinslooaj@hseldo.co.za
Boogskiet
Seisoen:
Januarie - November
Trots:
- Boogskiet is vir almal! Jonk en oud, seun of meisie! - Kwartaallikse Interskole kompetisies. - SANAA en World Archery kompetisies.
Organiseerder:
Remco Mons - monsr@hseldo.co.za
E-sport
Seisoen:
Die seisoen word bepaal deur die onderskeie speletjies wat gespeel word. Die seisoen strek vanaf Februarie tot November.
Uitstappiedatum:
Comic Con Africa in Johannesburg
Trots:
- Eldo E-Sport lewer jaarliks SA wenners in die onderskeie ligas.
Organiseerder:
Francois Lotter - lotterf@hseldo.co.za
Gholf
Seisoen:
Voorseisoen: Februarie
In Seisoen: Julie - Augustus
Toerdatums:
Gedurende April neem die spelers aan die NWU Skole Reeks deel
Trots:
Senior- en junior spanne.
Seuns en dogters is betrokke by gholf.
Organiseerder:
Ruan Groenewald - groenewaldr@hseldo.co.za
Landloop
Seisoen:
Voorseisoen: April, Mei
In seisoen: Junie - September
Toerdatums:
Gedurende April neem die spelers aan die NWU Skole Reeks deel.
Trots:
- AGN ondervoorsitter van Landloop is deel van die Eldo afrigtersgroep.
- Atlete kwalifiseer vir die Gauteng- en SA kampioenskappe.
- 2024 is Eldo’s die aanbiedende skool van ʼn AGN voor seisoen “night race”.
Organiseerder:
Hanlie Truter - truterh@hseldo.co.za
Muurbal
Seisoen:
Voorseisoen: Februarie
In seisoen: Maart - Julie
Toerdatums:
Gedurende April neem die spelers aan die NWU Skole Reeks deel.
Trots:
- Seuns- en Dogtersspanne
- Spelers verwerf provinsiale kleure
Organiseerder:
Maryna van den Berg - vandenbergm@hseldo.co.za
Perdesport
Seisoen:
SANESA ligas (4) vanaf Februarie tot Julie
Gauteng Kampioenskappe - Augustus
Nasionale Kampioenskappe - Oktober
Trots:
Verskeie ruiters kwalifiseer jaarliks vir die Nasionale Kampioenskappe.
Organiseerder:
JC Guess- guessjc@hseldo.co.za
Skaak
Seisoen:
Voorseisoen: Januarie - Maart en September - Oktober
In seisoen: April - Junie
Toerdatums:
NWU Pukke Reeks - April
Trots:
- Eldo-skaak word verteenwoordig by SAJCC deur spelers wat Gauteng-Noord skaakkleure ontvang het.
Organiseerder:
Adriaan Terblanche - terblanchea@hseldo.co.za
Skyfskiet
Seisoen:
In seisoen: Januarie - Oktober
Toerdatums:
SA Kampionskappe - Oktobervakansie.
Trots:
- Skyfskiet spog jaarliks met 10 of meer Noord Gauteng skuts.
- Tydens die jaarlikse SA Kampionskappe presteer die Eldo skuts uitsonderlik
Organiseerder:
Remco Mons - monsr@hseldo.co.za
Swem
Seisoen:
Voorseisoen: September - November
In seisoen: Januarie en Februarie
Trots:
Van die Eldo swemmers verwerf provisionale kleure en neem op SA-vlak deel.
Organiseerder:
Crystal Engelbrecht –
Tennis
Seisoen:
Voorseisoen: Julie - Oktober
in Seisoen: Februarie - Mei.
Toerdatums:
Julie skoolvakansie
Trots:
- Goeie fasiliteite
- Bekwame afrigters
Organiseerder:
Corlia van Staden - vanstadenc@hseldo.co.za
Trompoppies
Seisoen:
Voorseisoen: Augustus - Januarie
Kompetisie: Januarie - Julie
Toerdatums:
Tydens Julievakansie.
Trots:
- Individuele- en groepprestasies tydens kompetisies.
- Die span neem jaarliks deel aan die Gauteng en SA Kampioenskappe en behaal spog prestasies.
- Van die Eldo’s word in die nasionale span opgeneem.
Organiseerder:
Corlia van Staden - vanstadenc@hseldo.co.za







