Voorkomsreëls en kleredrag
Dogters Skooldrag Pakette 2027
Seuns Skooldrag Pakette 2027
IGO-stelle
Navrae
DIE GROENKAS
Die GroenKas klerewinkel is op Eldoraigne se skoolgronde.
26 Christopher, Eldoraigne (Bokant die Krieketnette)
Tye:
Maandae – Donderdae 07:00-17:00 en Vrydae 07:00-14:00
(ure kan verander gedurende Eksamen en Skoolvakansies, maar sal gekommunikeer word)
Verskaffer van:
- Skoolklere
- Skoolskoene
- Vrydagdrag
- Sportklere
- Sportsakke
- Eldo Republiek Ondersteunersdrag
- Pette
- IGO Stelle
- Eldo-Komberse
- Vakboeksakke
- En nog vele meer
Klereverskaffers

WIERDAPARK UITRUSTERS
Verskaffer van: Skoolklere
Kontak nommer: 012 460 8132 / 012 654 9600
NO LIMITS
Verskaffer van: Vrydagdrag en Sportklere
Kontak nommer: 012 841 0682
Gebruik die skakel om u aanlynbestellings te plaas.





