Eldo-Langasems in die AGN-Span
- By Annalien Venter
- •
- 08 Jun, 2018
- •
Groot sukses vir landloopatlete by Eldo's


Tydens die afgelope seisoen gaan dit baie goed met Eldo-Landloop. Daar oefen daagliks 30 tot 40 atlete en by die groep ingesluit is daar 'n mooi groepie laerskool atlete.
Ons wens graag die volgende leerlinge geluk wat ingesluit is in die AGN-span (Atletiek Gauteng-Noord):
Ons wens graag die volgende leerlinge geluk wat ingesluit is in die AGN-span (Atletiek Gauteng-Noord):
- Dogters14 Elme
Mienie
- Dogters 15 Nika van Heerden en Karina Pretorius
- Dogters 16 Lizaan Taljaard
- Dogters 17 Anke Greyling
- Seuns 15 Christiaan Oberholzer, Christian Truter en Eugene Labuscher
- Seuns 17 Stefan Oberholzer, Dehan de Beer en Ian van der Merwe
- Seuns 18 Ruben Laubscher