DIE GROENKAS
Die GroenKas klerewinkel is op Eldoraigne se skoolgronde.
Tye: Maandae – Donderdae 07:00-17:00 en Vrydae 07:00-14:00
(ure kan verander gedurende Eksamen en Skoolvakansies, maar sal gekommunikeer word)
Verskaffer van: Skoolklere, Vrydagdrag, Sportklere, Sportsakke en
Eldo Republiek Ondersteuners Hemde, Baadjies ens.
Navrae: klere@eldorepubliek.co.za
WhatsApp: 062 297 4376
Geleë: by die Krieket Akademiese Gebou
WIERDAPARK UITRUSTERS
Verskaffer van: Skoolklere
Kontak nommer: 012 460 8132 / 012 654 9600

HENQUE 2229CC
Verskaffer van: Skoolklere / Vrydagdrag en sportklere
Kontak nommer: 083 268 4927
E-posadres: ecroeser1@gmail.com
NO LIMITS
Verskaffer van: Vrydagdrag en Sportklere
Kontak nommer: 012 841 0682
Gebruik die skakel om u aanlynbestellings te plaas.