Hiermee stel ons die Graad 11 nominante vir die 2021 Leierraad bekend.

Neem gerus julle tyd om na die nominante se video's en CV’s te kyk om julle te help om 'n

ingeligte besluit te neem wanneer die verkiesing plaasvind in die derde kwartaal.

LR-Nominante 2021 - Dogters


Lees al die dogters se CV's hier

LR-Nominante 2021 - Seuns


Lees al die seuns se CV's hier