Ons bussies moet name kry!
Staan 'n kans om 'n prys te wen,
indien jou voorstel gekies word!
indien jou voorstel gekies word!
Voltooi die vorm hieronder met jou voorstelle vir name vir ons bussies
Gee vyf voorstelle vir name vir ons bussies en indien jou een van jou voorstelle gekies word staan jy 'n
kans om 'n prys te wen!
kans om 'n prys te wen!
KOMPETISIE-REËLS
- Een inskrywing per leerder.
- Sluitingsdatum vir inskrywings is: 15 September 2020.
- Die 5 wenners word teen 30 September 2020 aangekondig.
- Die beoordelaars sal bestaan uit lede van die skoolbestuur en leerderverteenwoordigers per graad.
Vir navrae kontak: mohalee@hseldo.co.za