
Inskrywingboek
Indien jy wil aansoek doen by Hoërskool Eldoraigne, kan jy die Inskrywingsboek voltooi en inhandig by ontvangs saam al die stawende dokumentasie.
Onthou ook dat ons namens jou die Departementele inskrywingsproses kan hanteer want #eldoshelpgraag.
Vir navrae oor die inskrywingsproses kontak gerus: inskrywings@hseldo.co.za