FONDSINSAMELING
Bespreek jou vlugkaartjie hier en ondersteun ons skool!
Fondse word ingesamel vir Hoërskool Eldoraign
met elke vlug wat hier bespreek word. Vir elke vlugbespreking, deur hierdie Travelstart soekenjin ontvang ons skool R75.
Travelstart is 'n volwaardige reisagent en is as verantwoordelik vir enige navrae, besprekings, kansellasies en veranderings. Kontak Travelstart op info@travelstart.com
of 021 468 4300.
Vrywaring: Die deelnemers aan hierdie fondsinsamelingsblad is onafhanklike diensverskaffers en word nie deur die skool onderskryf of bevorder nie. Hoërskool Eldoraign aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir die gekontrakteerde dienste tussen die gebruiker en die diensverskaffer nie.
WeBenefit Schools is an innovative profit- sharing business, that helps schools to save money and raise money. To learn more please visit www.webenefit.co.za.