Jacques Malan - Sensazione di nuoto
Annalien Venter • June 8, 2018
Eldoraigne se swemsensasie!

Jacques Malan (Gr.10) behaal die volgende prestasies:
·Neem gedurende Maart 2018 deel aan die SA Junior swem Kampioenskappe in Durban.
·Hy kwalifiseer vir die SA Senior Kampioenskappe en verteenwoordig Noord Gauteng by die byeenkoms.
·Tydens die byeenkoms kwalifiseer hy as lid van ‘n uitnodiging span van Gauteng wat in Junie in Italië gaan deelneem.