Eldo's wys die blikbreine wie is baas

Annalien Venter • June 14, 2018

COMPUTER APPLICATIONS OLIMPIAD

Op 8 Mei het veertien Gr 12-Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) leerders van Hoërskool Eldoraigne aan die Computer Applications Olympiad deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar.

Die volgende leerders verwerf:

  • Goud : Geo Breedt (90%), Zané Pretorius (85%) en Hermonique Weber (80%).
  • Silver : Dylan Casper, Elizma van Zyl en Natasha Vermeulen.
  • Brons : Christiaan Falk. Zurika Raubenheimer, Zelri Broodryk, Ruan Vermeulen en Johndré Berry.

Daar het altesaam 4 932 leerders landswyd aan hierdie kompetisie deelgeneem. Die leerders van Eldoraigne wat op 6 Junie aan die 2de rondte deelgeneem het op die foto van links na regs: Geo Breedt, Natasha Vermeulen, Zané Pretorius, Elizma van Zyl, Hermonique Weber en Dylan Casper (Afwesig). Die finale rondte vind in Kaapstad plaas op 26 Junie 2018.

By Annalien Venter • June 8, 2018
Jacques Malan maak golwe in die swembad.
By Annalien Venter • June 8, 2018
Jacques Malan maak golwe in die swembad.
By Annalien Venter • June 8, 2018
Ons eie Eldo-Judoka reis die wêreld vol om haar merk te maak.
By Annalien Venter • May 29, 2018
Eldo-Toneel presteer by FEDA 2018.
By Annalien Venter • February 8, 2018
Ons eie Eldo gaan na NASA se vuurpyl museum toe in Huntsville, Alabama.
By Annalien Venter • January 22, 2018
Eldo's se 2018 Atletiekseisoen skop af met die Interhuis.
By Annalien Venter • November 13, 2017
Eldo's kan redeneer in 2017
By Annalien Venter • September 18, 2017
Eldo tonele neem landswyd deel!
By Annalien Venter • September 15, 2017
Eldoraigne vir ons hoof se verjaardag en daar was pure perde by die Colour of Eldo July.