Eldo-Langasems in die AGN-Span

Annalien Venter • June 8, 2018

Groot sukses vir landloopatlete by Eldo's


Tydens die afgelope seisoen gaan dit baie goed met Eldo-Landloop. Daar oefen daagliks 30 tot 40 atlete en by die groep ingesluit is daar 'n mooi groepie laerskool atlete.

Ons wens graag die volgende leerlinge geluk wat ingesluit is in die AGN-span (Atletiek Gauteng-Noord):

  • Dogters14   Elme Mienie
  • Dogters 15   Nika van Heerden en Karina Pretorius
  • Dogters 16  Lizaan Taljaard
  • Dogters 17  Anke Greyling
  • Seuns 15  Christiaan Oberholzer, Christian Truter en Eugene Labuscher
  • Seuns 17  Stefan Oberholzer, Dehan de Beer en Ian van der Merwe
  • Seuns 18  Ruben Laubscher

By Annalien Venter June 14, 2018
Leerlinge met Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) neem deel aan die Computer Applications Olimpiad
By Annalien Venter June 8, 2018
Jacques Malan maak golwe in die swembad.
By Annalien Venter June 8, 2018
Ons eie Eldo-Judoka reis die wêreld vol om haar merk te maak.
By Annalien Venter May 29, 2018
Eldo-Toneel presteer by FEDA 2018.
By Annalien Venter February 8, 2018
Ons eie Eldo gaan na NASA se vuurpyl museum toe in Huntsville, Alabama.
By Annalien Venter January 22, 2018
Eldo's se 2018 Atletiekseisoen skop af met die Interhuis.
By Annalien Venter November 13, 2017
Eldo's kan redeneer in 2017
By Annalien Venter September 18, 2017
Eldo tonele neem landswyd deel!
By Annalien Venter September 15, 2017
Eldoraigne vir ons hoof se verjaardag en daar was pure perde by die Colour of Eldo July.