Droom jy groot? Hou jy van sing, dans, drama, skryf, skep en nog méér? Dan is die ELDO-KUNSTEFEES met ZING 2026 nét vir jou!


Ons nooi alle laerskoolleerders én Hoërskool Eldoraigne-leerders uit om deel te wees van hierdie opwindende viering van talent en kreatiwiteit.



SKRYF HIER IN:



Laat jou talent skitter.