GRAAD 11-INLIGTING


Vir enige verdere akademiese navrae kontak gerus die graadhoof.
VAKKEUSE 2018

BELANGRIKE INLIGTING:

Alle graad 11-leerders moet asseblief DRINGEND vandag, 24 November 2017 of Maandag, 27 November 2017, vorms by die administratiewe kantoor kom afhaal.

Hierdie is departementele vorms wat bevestig watter vakke leerders aan die einde van 2018 in die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen gaan aflê.
  • Vorm A bevestig of die leerder se vakke dieselfde bly en of daar ‘n enkele vakverandering is.
  • Vorm B is ‘n bevestiging van al die vakke waarin die leerder die Nationale Senior Sertifikaat gaan aflê.
  • Vul asseblief BEIDE vorms met ‘n SWARTPEN in. Beide ouer en leerder moet die TWEE vorms invul en teken. Hierdie vorms MOET asseblief voor of op Dinsdag 28.11.2017 by die onderskeie registeronderwysers ingehandig word.
Laai die vorm by die skakel hier onder af.
Vakkeusevorm 2018