Welkom by die EERSTEKLAS skool!


GRAAD 8 - jou insette is vir ons belangrik.

    Ons benodig jou terugvoer om te weet hoe ons jou ervaring kan verbeter. Watter van die volgende het jul keuse beïnvloed  toe julle 'n skool gekies het?  


  Gee 'n punt uit vyf waar 1 = GEEN OORWEGING en 5 = BAIE GROOT OORGEWING.  

    Baie dankie vir u waardevolle terugvoer.