JY IS NOU DEEL VAN 'N EERSTEKLAS skool!


GRAAD 8-Leerling - Jou insette as ELDO is vir ons belangrik

    Ons benodig jou terugvoer om te weet hoe ons jou ervaring kan verbeter. Watter van die volgende het jou keuse beïnvloed toe jy 'n skool gekies het?   


    Gee 'n punt uit vyf waar 1 = GEEN OORWEGING en 5 = BAIE GROOT OORGEWING.   

    Baie dankie vir u waardevolle terugvoer.