
Ons hou jaarliks oudisies om ons top dansers te identifiseer. Hierdie dansers kry dan geleentheid om by verskeie spogfunksies deur die jaar, op te tree o.a Cheerleaders, ons twee jaarlikse produksie, mnr.- en mej.- Eldoraigne, Eldo Zing, Opedae, ons jaarlikse dansstudio-vertoning, asook ons eie Eldo-kunswedstryd. (Leerders van enige skool mag aan hierdie kompetisie deelneem).
Kontak
Vir navrae oor dans as vak en die dansstudio kontak vir Carol Etsebeth op 072 150 6760 of stuur ‘n e-pos: aan etsebethcarol@gmail.com.
Vir navrae, oor dans in geheel, kan u gerus ‘n e-pos stuur aan ons Danspromotor, Me Amor Le Roux, by
lerouxa@hseldo.co.za.