BEHEERLIGGAAM


Die Beheerliggaam word saamgestel uit verkose ouers, die Hoof en verteenwoordigers van die personeel, leerders en nie-akademiese personeel soos voorgeskryf deur die onderwyswet. Die inisiatief van die ouers en hulle wye betrokkenheid by die skool maak van die totale skoolgemeenskap ‘n gelukkige, konsensieuse gemeenskap wat saamwerk tot voordeel van die leerders in die skool.
  • beheerliggaam@hseldo.co.za
  • Share by: